![]() Die vraag word ook gestel of die media-effekte relevant sal bly namate Twitter en ander sosialemediaplatforms as gevolg van voortdurend veranderende tegnologie ontwikkel. Die bevindinge toon oortuigend aan hoe die vier media-effekte relevant is vir se Twitterprofiel as wêrelddorp. Veral die sosiale media verleen ʼn nuwe perspektief aan die vier media-effekte soos die steekproefdata, as ʼn voorbeeld van McLuhan se wêrelddorpmetafoor, illustreer. Twitter verteenwoordig die digitale era oorwegend as 'n kommunikasie- en inligtingsmedium en vervul dus 'n belangrike rol in die media-ekologie wat by verdere beskrywing kan baat vind. ![]() Die Afrikaanse aanlyn organisasie,, se Twitterprofiel, wat ten doel het om die Afrikaanse taal te bevorder, is as ʼn voorbeeld van ʼn wêrelddorp gebruik. ![]() ![]() In die artikel word 'n kwalitatiewe navorsingsontwerp gevolg om die toepaslikheid van McLuhan en McLuhan (1988) se media-effekraamwerk in ʼn wêrelddorpkonteks te ondersoek. ![]()
0 Comments
Leave a Reply. |